COMMANDER CHALLENGE – WIN a VEHICLE

Powered by The Ultra Motors Group, Welkom

The winner of the Commander Challenge (12km Solo open category) will get to drive away in a new Hyundai Creta until the next GI Joe event, where the new winner will again drive away in a new car.

Termes & Voorwaardes/Terms & Conditions

Inligting: / Info

 

NUWE KATEGORIE !!  “COMMANDER CHALLENGE”  WEN ‘n MOTOR – OOP KATEGORIE

Die wenner het die voorreg om die motor te ry tot die volgende GI JOE byeenkoms waartydens die volgende wenner weer met ‘n nuwe motor gaan weg ry. Ongeveer 3 maande

NEW CATEGORY!!! “COMMANDER CHALLENGE” WIN a VEHICLE – OPEN CATEGORY

The winner has the privilege to drive the car for the period to the next  GI JOE event where the next winner again will drive away with a brand new car. Plus minus 3 months

 

TERMES EN VOORWAARDES MOET STRENG NAGEKOM WORD: / TERMS AND CONDITIONS

TERME: / TERMS

  • In besit wees van ‘n geldige rybewys / Must have a valid drivers licence
  • Gesertifiseerde kopie van ID dokument en bewys van woon adres, nie ouer as 3mnde / Certified copy of ID and proof of resident address, not older than 3 months
  • SONDER ENIGE MISDAAD REKORD / NO CRIMINAL RECORD

VOORWAARDES: / CONDITIONS

  • SLEGS wenner mag die voertuig bestuur / ONLY the winner is permitted to drive the car
  • Voertuig mag onder GEEN omstandighede uitgeleen word nie / Under NO circumstances can the car be lent to another person
  • Die voertuig mag nie onder die invloed van alkohol, dwelms of sterk medikasie bestuur word nie / The car can never be driven under the influence of alcohol, drugs or narcotics
  • Moet toesien na algemene toestand van voertuig / Must look after the general condition of the car
  • Banddruk en nagaan van olie – weekliks / Tyre pressure and oil must be checked weekly
  • Geen nalatige of roekelose bestuur toelaatbaar / NO reckless driving will be tolerated
  • Enige probleme moet onmiddelik gerapporteer word / Any problem must be reported immediately
  • Enige skade aan voertuig as gevolg van nalatigheid sal vir u as Bestuurder se rekening wees / Any damage to the car because of neglect will be for the account of the driver
  • Mag nie in voertuig rook, eet of drink nie / No eating, drinking or smoking
  • Mag nie die grense van SA oorgaan nie / Not allow to take the car across the border of SA
  • Mag nie met voertuig aan enige kompetisie deelneem nie / May not participate in any competition with the car
  • Mag geen veranderings aan die voertuig aanbring nie / Not allow to do any changes to the car
  • Geen troeteldiere in voertuig word toegelaat nie / No pets allow in the car
  • Voertuig moet in dieselfde toestand terug besorg word soos ontvang / The car must be returned in the same condition as received
  • Eienaar of sy afgevaardigde, asook aanbieders van GI JOE kompetisie te Tikwe Lodge het die reg om ter enige tyd inspeksie op die voertuig te doen. / The owner or delegates, or presenters of GI Joe has the right to inspect the car at any time

U erken en stem saam dat die Eienaar, of die organiseerders van GI Joe of werknemers van Tikwe River Lodge nie aanspreeklik gehou sal word vir enige besering of verlies van eiendom wat dalk mag geskiet tydens die gebruik van die voertuig / I further acknowledge and agree that the owner or presenters of GI Joe or employees of Tikwe River Lodge shall not be responsible or liable, directly or indirectly, for any damage or loss or injuries while using the car.

%d bloggers like this: